---
title: "Iran: Wie Is In Beheer"
url: https://hurterspies.co.za/iran-wie-is-in-beheer/
type: post
date: 2026-03-12
modified: 2026-04-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/iran-wie-is-in-beheer.md
author: "Hurter Spies"
---

# Iran: Wie Is In Beheer

**Iran: Sterftes van Amerikaanse soldate ’n risiko vir Trump**

Die hoof van openbare skakeling van Solidariteit, Jaco Kleynhans, sê Iran se posisie in die Midde-Ooste is sedert 1979 deur twee dinge gekenmerk. Die eerste daarvan is die land se steun aan meestal Sjiiete-groepe soos Hesbollah in Libanon, die Houthi’s in Jemen en soortgelyke groepe in Sirië, Irak en die Palestynse gebiede. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/03/NUUSWEEK-Uitgawe-56-06-12-Mrt-2026.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
12 Maart 2026*
