---
title: "Hoop vir Heropbou"
url: https://hurterspies.co.za/hoop-vir-heropbou/
type: post
date: 2025-10-10
modified: 2025-11-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/hoop-vir-heropbou.md
author: "Hurter Spies"
---

# Hoop vir Heropbou

**Skietstilstand te danke aan Trump**

’n Skietstilstand is Donderdag tussen Israel en Hamas bereik.

Pres. Donald Trump van die VSA het gesê die skietstilstand is deel van die eerste fase van sy plan vir die Gazastrook.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/10/NUUSWEEK-Uitgawe-36-10-16-Okt-25-3.pdf)

*Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
10 Oktober 2025*
