---
title: "G20, G19, G18… Maar Rasse-Waansin Duur Voort"
url: https://hurterspies.co.za/g20-g19-g18-maar-rasse-waansin-duur-voort/
type: post
date: 2025-11-14
modified: 2025-11-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/g20-g19-g18-maar-rasse-waansin-duur-voort.md
author: "Hurter Spies"
---

# G20, G19, G18… Maar Rasse-Waansin Duur Voort

**Suid-Afrika moet harder werk om spanning te oorbrug**

“Dit is Amerika se verlies dat hy besluit het om nie die G20-beraad in Suid-Afrika by te woon nie.”

Pres Cyril Ramaphosa het die afgelope week ná die bekendstelling van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesê dit is jammer dat die VSA besluit het om nie die komende twintigste vergadering van die G20-beraad van 22 tot 23 November in Johannesburg by te woon nie.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/11/NUUSWEEK-Uitgawe-41-14-20-Nov-25.pdf)

*Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
14 November 2025*
