---
title: "Die Teenpool van Suid-Afrika"
url: https://hurterspies.co.za/die-teenpool-van-suid-afrika/
type: post
date: 2025-12-05
modified: 2025-12-19
markdown_url: https://hurterspies.co.za/die-teenpool-van-suid-afrika.md
author: "Hurter Spies"
---

# Die Teenpool van Suid-Afrika

**G20: Suid-Afrika is uit, Pole in**

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Suid-Afrika sal nie na volgende jaar se G20-beraad in Miami, Florida, genooi word nie maar Pole sal wel daar aansluit.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/12/NUUSWEEK-uitgawe-44-05-11-Des-25.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
5 Desember 2025*
