---
title: "Dae Voor D-dag"
url: https://hurterspies.co.za/dae-voor-d-dag/
type: post
date: 2026-07-02
modified: 2026-07-06
markdown_url: https://hurterspies.co.za/dae-voor-d-dag.md
author: "Hurter Spies"
---

# Dae Voor D-dag

**D-dag vir onwettige immigrante**

Oor enkele dae, op 30 Junie, sal March and March, ’n organisasie wat mense teen ongedokumenteerde immigrante in SuidAfrika mobiliseer, ’n landswye protesaksie lei. March and March eis dat alle
ongedokumenteerde buitelanders die land teen 30 Junie moet verlaat. Hulle eis verder dat die regering dringend optree teen ongedokumenteerde buitelanders. Die optrede sluit in ’n moratorium op alle nuwe vlugtelingaansoeke en die deportasie van ongedokumenteerde immigrante.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/06/NUUSWEEK-Uitgawe-72-26-Jun-02-Jul-2026.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
2 Julie 2026*
