---
title: "Bring Almal Huis Toe"
url: https://hurterspies.co.za/bring-almal-huis-toe/
type: post
date: 2025-10-24
modified: 2025-11-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/bring-almal-huis-toe.md
author: "Hurter Spies"
---

# Bring Almal Huis Toe

**Israel: Ons wil ons geliefdes begrawe**

Die afgelope week het die inwoners van die kibboets Nir Oz ’n tree nader aan berusting gekom toe die oorskot van twee van hulle geliefdes uit Gaza terugbesorg is. Uit ’n gemeenskap van ongeveer 420 mense is meer as 100 deur Hamasaanvallers op 7 Oktober 2023 ontvoer. Nir Oz is in die Negev-woestyn tussen Magen en Nirim geleë, met Gaza sigbaar in die verte. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/10/NUUSWEEK-Uitgawe-38-24-30-Okt-25.pdf)

*James Kemp, Pretoria FM Nuusweek
24 Oktober 2025*
