---
title: "Boere Kan Nou Self Ent"
url: https://hurterspies.co.za/boere-kan-nou-self-ent/
type: post
date: 2026-07-10
modified: 2026-08-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/boere-kan-nou-self-ent.md
author: "Hurter Spies"
---

# Boere Kan Nou Self Ent

**Skikking in saak oor BKS-entstowwe bereik**

Die Departement van Landbou het ‘n skikking met die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI), Vrystaat Landbou en Sakeliga, ná ‘n hofstryd oor die toediening van bek-en-klouseer-entstowwe, bereik. Die skikking bepaal dat die verkryging en verspreiding van entstowwe nie uitsluitlik by die staat sal berus nie.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/07/NUUSWEEK-Uitgawe-74-10-Jul-2026.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
10 Julie 2026*
