---
title: "Bek-En-Klouseer Saai Verwoesting"
url: https://hurterspies.co.za/bek-en-klouseer-saai-verwoesting/
type: post
date: 2026-01-29
modified: 2026-02-11
markdown_url: https://hurterspies.co.za/bek-en-klouseer-saai-verwoesting.md
author: "Hurter Spies"
---

# Bek-En-Klouseer Saai Verwoesting

**Bek-en-klouseer: boere sonder entstof**

Al het die minister van Landbou nou ’n bedryfskoördineringsraad byeengeroep om bek-en-klouseer te beperk en beheer, sukkel boere daagliks met die verwoestende uitwerking van dié hoogs aansteeklike siekte onder hulle vee.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/01/NUUSWEEK-Uitgawe-50-23-29-Jan-2026.pdf)

*Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
29 Januarie 2026*
