---
title: "ANC se kandidate moet staan"
url: https://hurterspies.co.za/anc-se-kandidate-moet-staan/
type: post
date: 2026-10-16
modified: 2026-10-27
markdown_url: https://hurterspies.co.za/anc-se-kandidate-moet-staan.md
author: "Hurter Spies"
---

# ANC se kandidate moet staan

**ANC se kandidate moet staan**

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) moet nou die ANC se kandidate, wie se aansoeke laat ingedien is, toelaat om aan die komende verkiesing deel te neem nadat dié kommissie bloedneus in die hoogste hof van die land gekry het.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/10/NUUSWEEK-Uitgawe-88-16-Okt-2026.pdf)

*Seugnet van Zyl
16 Oktober 2026*
