---
title: "Aitsas 2025: Al Die Wenners"
url: https://hurterspies.co.za/aitsas-2025-al-die-wenners/
type: post
date: 2025-11-07
modified: 2025-11-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/aitsas-2025-al-die-wenners.md
author: "Hurter Spies"
---

# Aitsas 2025: Al Die Wenners

**Selfde glans op ’n nuwe manier**

Die rooi tapyt is uitgerol en kunstenaars, beïnvloeders en eregaste het in styl opgedaag om die room van die Afrikaanse musiekbedryf tydens die sesde Aitsa-toekenningsgeleentheid die afgelope week te vier. Tydens ’n uithanggeleentheid by The Grove-winkelsentrum het finaliste hulle nominasieplaatjies ontvang en het bekendes in aandrokke en deftige pakke skouers geskuur voor hulle ’n eksklusiewe vertoning van die Aitsa-program wat vir VIA vervaardig is, vir die eerste keer gekyk het. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/11/NUUSWEEK-Uitgawe-40-07-13-Nov-25.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
7 November 2025*
