---
title: "Afrikaners se Trump-kaart"
url: https://hurterspies.co.za/afrikaners-se-trump-kaart/
type: post
date: 2025-03-23
modified: 2025-04-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/afrikaners-se-trump-kaart.md
author: "Hurter Spies"
---

# Afrikaners se Trump-kaart

**Afrikaners wil nie bannelinge in eie land wees**

"Ons besef nog nie hoe histories die gebruik van die woord 'Afrikaner' in die uitvoerende bevel [van die president van die VSA, Donald Trump] is nie." Op 'n vraag van Nuusweek het die bestuurshoof van Solidariteit, dr Dirk Hermann, gesê die diplomatieke stryd tussen die VSA en Suid-Afrika, en die VSA en die res van die wêreld, gaan oor reuseglobale kragte, en Afrikaners is skielik in die middel hiervan.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/02/NUUSWEEK-Uitgawe-3-14-20-Feb-25.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
14 Februarie 2025*
